Solidariteit Skoleondersteuningsentrum

www.skole.co.za

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) werk om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte volhoubaar te help verseker, in openbare sowel as onafhanklike skole. • Danksy toepaslike navorsing is die SOS die verskaffer van rigtinggewende onderwysoplossings en speel ʼn belangrike rol in die ontwikkeling van ʼn strategie vir die vestiging van ʼn onafhanklike, Afrikaanse skoolstelsel. • Die SOS werk om gehalte Afrikaanse onderwys sterk te hou en, waar nodig, nuut te bou. Die SOS op die. Dis SOS se vakverenigings fokus op professionele ontwikkeling en vakkundige ondersteuning van onderwysers. Gehalte hulpbronne word aan lede verskaf, en die SOS se webinare, seminare en kongresse hou onderwysers op hoogte van beste onderrigpraktyke wêreldwyd. • Die SOS ontwikkel en bevorder tegnologiese oplossings om onderrigkapasiteit te optimaliseer as deel van ʼn oorhoofse strategie vir die ondersteuning van volhoubare, selfstandige Afrikaanse onderwys. • Die Wolkskool is die SOS se wêreldklas aanlyn leerplatform met meer as 10 000 videolesse, werkkaarte en assesserings in 8 laerskool- en 16 hoërskoolvakke. Die Wolkskool maak van die nuutste tegnologie gebruik en bied ’n stabiele en optimale aanlynleerervaring – in Afrikaans! Leerders kan aflaaibare werkboeke in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas, aanvullend tot skoolonderrig, deurwerk. Dit sluit aan by moderne onderwysinisiatiewe wat leerders toerus vir die 21ste eeu. SOS statistiek in 2020: • 40 525 onderwysers word opgelei tydens 82 opleidingsgeleenthede • 8 813 hulpbronne word vir vakvereniginglede beskikbaargestel • Meer as 120 000 leerders registreer op Die Wolkskool Vir meer inligting besoek skole.co.za of stuur ʼn e-pos na nuus@skole.co.za Vir inligting oor ons bepalings en voorwaardes besoek gerus: https://skole.co.za/bepalings-en-voorwaardes/

Read more

Reach decision makers at Solidariteit Skoleondersteuningsentrum

Lusha Magic

Free credit every month!

icon

Country

icon

City (Headquarters)

Pretoria

icon

Employees

11-50

icon

Founded

2016

icon

Social

  • icon

Employees statistics

View all employees

Potential Decision Makers

  • Head of Teaching and Learning

    Email ****** @****.com
    Phone (***) ****-****
  • Wolkskool Dosent

    Email ****** @****.com
    Phone (***) ****-****
  • Researcher

    Email ****** @****.com
    Phone (***) ****-****
  • Liaison Officer

    Email ****** @****.com
    Phone (***) ****-****

Technologies

(36)

  • google universal analytics
  • facebook signal
  • google custom search
  • View all (36)

Reach decision makers at Solidariteit Skoleondersteuningsentrum

Free credits every month!

My account

Sign up now to uncover all the contact details