NG Kerk Suid - Nelspruit
www.ngnelspruitsuid.co.zaWie is NG Nelspruit Suid? Ons is ‘n voorstedelike gemeente, bestaande uit sowat 1,850 lidmate. Omgee vir mekaar en vir ander mense is vir ons belangrik en ons strewe daarna om binne die gemeente en eredienste sodanige atmosfeer te skep. Ons visie is “Om God te verheerlik, mekaar te dien en uit te reik na die wêreld”. Ons missie is “Om in die naam van Jesus Christus en gedring deur die Heilige Gees ‘n biddende en lewende gemeente te wees wat God verheerlik. Voorts om mekaar te dien, op te bou en toe te rus om dissipels te wees en om die Evangelie te verkondig in Nelspruit en die hele wêreld.” Met hierdie webblad poog ons om ‘n kommunikasiekanaal te skep om lidmate op hoogte te hou van gebeure in die gemeente. Verder wil ons ook aan lidmate toon hoe en waar hulle betrokke kan wees in die gemeente. Hier is ook heelwat materiaal beskikbaar om jou toe te rus en te versterk – daarom bied ons Bybelstudiestukke aan wat afgelaai kan word.
Read moreWie is NG Nelspruit Suid? Ons is ‘n voorstedelike gemeente, bestaande uit sowat 1,850 lidmate. Omgee vir mekaar en vir ander mense is vir ons belangrik en ons strewe daarna om binne die gemeente en eredienste sodanige atmosfeer te skep. Ons visie is “Om God te verheerlik, mekaar te dien en uit te reik na die wêreld”. Ons missie is “Om in die naam van Jesus Christus en gedring deur die Heilige Gees ‘n biddende en lewende gemeente te wees wat God verheerlik. Voorts om mekaar te dien, op te bou en toe te rus om dissipels te wees en om die Evangelie te verkondig in Nelspruit en die hele wêreld.” Met hierdie webblad poog ons om ‘n kommunikasiekanaal te skep om lidmate op hoogte te hou van gebeure in die gemeente. Verder wil ons ook aan lidmate toon hoe en waar hulle betrokke kan wees in die gemeente. Hier is ook heelwat materiaal beskikbaar om jou toe te rus en te versterk – daarom bied ons Bybelstudiestukke aan wat afgelaai kan word.
Read moreCountry
City (Headquarters)
Nelspruit
Industry
Employees
1-10
Founded
1960
Social
Employees statistics
View all employeesPotential Decision Makers
Reverend
Email ****** @****.comPhone (***) ****-****
Technologies
(11)